Good reads

IS YOUR BRAIN AS OLD AS YOU ARE?

,
We know that our brains are often not the same age as our chronological age. For instance, there is a group of people called SuperAgers, who are in their eighties and beyond but have the cognitive function of those decades younger. Conversely,…

YOUR RESPONSIBILITIES AS A NEW HOME OWNER

, ,
“So many new property owners believe that once the property is in their name all that is left is to enjoy their new home. Unfortunately, there are still a few other important responsibilities that should not be forgotten.” Generally,…

VAN NUUSKIERIGHEID IS DIE ALBUMS VOL

, ,
My ouers, oom en tannie het ons land oor die jare deurkruis. Hulle het ’n menigte plekke besoek, interessante goed beleef en wonderlike mense ontmoet. Ek kan my verluister aan hul vertellinge van plekke en unieke belewenisse wat hul op hul…

DIGTER LOODS BOEK SE TWEEDE DRUK OP GROOT-BRAK

Sedert die bekendstelling van deel vanaand my boom deur tomas van Klein-Brak op Internasionale Vigsdag op 1 Desember 2022 is die eerste oplaag van honderd getekende en genommerde boeke opgeraap. Van die terugvoer op die bundel is hartroerend:…

5 WAYS TO PRACTICE GRATITUDE

Gratitude is one of the healthiest qualities and emotions available to all. Being grateful improves relationships, relieves stress, improves self-esteem, and even boosts our immune system. While it is a big key to a happy life, thankfulness…

JOU PLAN VIR 2023?

Gemoedelik word die nuwe jaar begroet – dankbaar dat ’n  volle COVID-vrye jaar verby is waarin ons nie huis toe gestuur is met aktetassies, lêers, skoolboeke en ekstras van alles net ingeval ons nie vinnig weer by die inkoopsentrum kan…

WEES DEEL VAN GROTER GEHEEL

Elkeen van ons is besig om onsself voor te berei op die einde van ’n jaar wat vinnig naderkom. Voorbereidings vir die jaarlikse Lights & Lanterns-projek is al bykans twee maande lank aan die gang met vrywilligers wat inspring deur 2l-koeldrankbottels…

MURAL CAPITAL OF THE WORLD

Philadelphia has had its share, historically, of cultural discrimination, racial tension and race riots. The 1960s and early 1970s were particularly turbulent times, with drug-related gang warfare plaguing the city. In 1970 crime was rated Philadelphia’s…

SAGRADA FAMILIA, BARCELONA

,
To get into this incredibly famous cathedral designed (although not finished by) Antoni Gaudí, a Catalan architect from Spain, you first have to book a time slot. Then you have to go through an entry process that is more complicated than a…

WAAR DIE HART VAN VOL IS, LOOP DIE MOND VAN OOR

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor. Die Musefees tydens September was vol … eintlik propvol op alle vlakke. Vol dorp, vol strate, vol restaurante, vol gallerye, vol sale, vol harte. Wanneer ’n mens besluit om ’n fees aan…

REIS NA DIE ONBEKENDE

,
We travel not to escape life, but for life not to escape us. Baie mense het vervaard rondgekyk toe ek genoem het dat ek en my suster na Armenië, Georgië en Azerbeidjan gaan reis. As hulle nie dadelik ’n atlas of tannie Google nader getrek…

DIE KREATIEWE PROSES

Tydens die aanvoorwerk vir die Musefees, het dit my weereens opgeval hoe omvattend die kreatiewe prosesse is wat lei tot die skep van ’n kunswerk. In die lig hiervan is ’n paar kunstenaars genader om ons ’n kykie in hul kreatiewe prosesse…

THE HISTORY OF MOSAICS

,
With the Muse Festival and its abundance of creativity around the corner, perhaps a brief look at the history of mosaics might be in order. The history of mosaic dates back some 4 000 years or more, initially with the use of terracotta cones…

A ROCKY FRIENDSHIP – VAN GOGH AND GAUGUIN

Vincent van Gogh (1853-1890) and Paul Gauguin (1848-1903) both experimented with the expressive possibilities of color and line to create distinct personal styles of painting. Working in France at the end of the 19th century, the two friends…

ONTMOET JOU MUSE!

Met die Augustuswind wat ruk en pluk aan my rok se pante is ek maar bly dat hoed en sambreel nie deel gevorm het van my uitrusting nie. Tog is die Augustuswinde die voorloper van die lentereën – buig en wieg dus eerder soos ’n jong struik…

AMBASSADEUR VIR DIE MUSEFEES, GROOT-BRAKRIVIER

Die Musefees-organiseerders het die Uitvoerende Burgemeester van Mosselbaai, Raadslid Dirk Kotze, genader om as ambassadeur op te tree vir die Musefees. As organiseerders deel ons graag die motivering vir hierdie stap met die Groot-Brak-gemeenskap. …

HANDS UP COLLECTION

Never has there been a time when hands were so important – clean hands, but not touching hands. Yet open hands, caring hands, praying hands, giving hands … In July 2020 the SAQG (South African Quilters Guild) quilt teachers who are members…

KOM ONS VAT HANDE!

Telkens word ek verras wanneer daar insidente plaasvind wat later oorspoel in wonderlike geleenthede van inspirasie wat met ander gedeel  kan word. Maar wag, laat ek by die begin  begin. Ek het onlangs die voorreg gehad om na ’n uitstalling…

LOVE AFFAIR WITH TURKEY

The first thing I do when I have booked a flight to Turkey is to buy a travel diary. I create a calendar starting with the date of departure, the date of return, and then I settle down to look at all the empty pages, so full of promise and adventure. In…

MY MUSE HET NIE GROEN OË NIE

Ek het altyd gedink dat wanneer ek aangesig tot aangesien met my Muse sou staan, haar oë groen sal wees. Weet nie hoekom nie, net gedink dit sou haar laat uitstaan … toe nie. Die mees algemene oogkleur in die wêreld is bruin. Wetenskaplikes…