Good reads

LIGHTS & LANTERNS ON 20 DECEMBER 2023!
Events & EntertainmentFamily and friends are invited to participate in the Lights & Lanterns project, sponsored by Suiderkruis Security, opposite the police station in Long Street on 20 December 2023 at 19:30. This will be the seventh year the event will take…

THE POST – VERLEDE EN TOEKOMS
BusinessOns het almal ’n verlede en The Post is geen uitsondering nie.
Marji Morkel, inwoner van Groot-Brakrivier, het in Maart 2006 die koerant begin wat bekend gestaan het as Groot Brak Post. Hierdie uitgawes het bestaan uit 12 bladsye in…

Die Breë spektrum van verlies
LifestyleWanneer die seisoene begin verander, word ’n mens dikwels bewus van die veranderinge in jouself.
Die woord wat dikwels na vore kom, is “verlies”.
Tydens verlies beleef ons ’n woestyntyd waarin ons soek na die sin van die lewe.…

DIE STOMPKOPKEWER
Nature & NurtureDit was in 2017 dat die stompkopkewer die eerste keer in ons land raakgesien is in die Nasionale Botaniese Tuine in KwaZulu-Natal. Hierdie onwelkome immigrant uit Suidoos-Asië het intussen versprei na agt uit die nege provinsies in die land,…

’N NUWE BEGIN
Business, UncategorizedMona de Wet tree na 18 jaar in die eiendomsbedryf af, maar het groot planne vir die toekoms. Sy deel hier van haar ervarings.
Hoe het jou reis met eiendomme begin? Dit het in 2005 begin toe ek De Kaap Eiendomme by Marinda Self gekoop het.…

MY BALI – VAN RYS TOT RAMBUTAN
LifestyleVolgens ’n plaaslike boer in Ubud word ryslanderye deur middel van die tradisionele Balinese besproeiingstelsel bekend as subak van water voorsien. Die subak is ’n tradisionele besproeiingsbestuursinstelling vir rysverbouing wat hier…

FELINE ANTICS
Lifestyle, Nature & NurtureIf you share your home with a feline family member, you’ll probably recognize at least a couple of the following oddball behaviors.
Refusing to drink from their water bowls
Some cats walk right by the cool, clean water in their own bowls,…

SEVEN REALITIES YOUR CHILD COULD FACE IN THE DIGITAL WORLD
Lifestyle, WelfareWe are living in a digital world so monitoring your child while they learn or play online is not enough. Empower them with the skills to think before they click! Keeping your child talking at every turn is the secret to a confident surfer…

OCTOBER – A BUSY MONTH ON ALL FRONTS!
Events & Entertainment, NewsOctober proved to be another busy month for the Wonderful Team at the Youth Café as we had a holiday program, a few outreaches, and a supportive role at the first Khoisan First Nation Festival to run with through the month.
Our holiday program,…

MY FAMILIELID HET ALZHEIMERS/DEMENSIE – WAT NOU?
Lifestyle, WelfareAlzheimers en Demensie is van die mees gevreesde siektes wat wêreldwyd aan die toeneem is. Dit het menige gevolge, veral as dit by die bates van die geaffekteerde persoon kom, aangesien die persoon, wanneer hy/sy gediagnoseer is met Alzheimers…

SAAM BEREIK ONS MEER!
Lifestyle, NewsIn September 2021 is die Bergsig Veiligheidsgroep deur die Department of Community Safety (DOCS) in die Wes-Kaap geakkrediteer. Dié naam word vanaf 2023 ook gebruik op die WhatsApp-groep, met die visarend as embleen. Tans sluit ons grense die…

Klein vreugdes, groot geluk
LifestyleJare gelede het ’n gewilde tydskrif maandeliks ’n artikel gepubliseer oor vyf dinge wat verskillende bekende persoonlikhede vreugde bring. Alhoewel ek toe maar ’n jong meisie was, het die artikels ’n baie groot indruk op my gemaak. Dit…

DRUPPELS VIR STILWORD EN STILSTAAN
LifestyleGedurende die saktyd van die tweede laaste uitgawe van The Post vir 2023 gaan die sluise van die hemel behoorlik oop in die kusdorpie, Groot-Brakrivier.
My oog vang die wasgoedlyn deur my kombuisvenster. Onwillekeurig begin ek glimlag,…

CHASED BY A LION!
Nature & Nurture, WildlifeIn Kgalagadi Transfrontier Park we’ve gone over to the dark side … waking up early and setting out as the gates open, resting during the hottest time of the day when most respectable cats are under a tree, sleeping. First we stayed at the…

Druppels vir stilword en stilstaan
LifestyleGedurende die saktyd van die tweede laaste uitgawe van The Post vir 2023 gaan die sluise van die hemel behoorlik oop in die kusdorpie, Groot-Brakrivier.
My oog vang die wasgoedlyn deur my kombuisvenster. Onwillekeurig begin ek glimlag,…

WHEN TO LET YOUR CHILD LOOSE ON THE INTERNET
Lifestyle, WelfareThere is no one-size-fits-all answer to when a child should be allowed to go online unsupervised, as it depends on various factors such as the child’s age, maturity level, and understanding of online safety. Online includes a wide variety…

YOUNG IDEAS FOR THE ENVIRONMENT
Lifestyle, Nature & NurtureEngaging the youth, in Great Brak River, in environmental conservation efforts is crucial for several reasons. The region, known for its stunning natural beauty and diverse ecosystems, faces numerous environmental challenges, including habitat…

SPRING – A TIME OF GROWTH AT THE YOUTH CAFÉ
Events & Entertainment, Nature & NurtureThe start of spring always means a time of growth, not just in nature, but also for our team at Wonderful SA and the Youth Café.
Our new intern group started finding their feet, and we capped it off with a beautiful, powerful and inspiring…

WHALES ALONG OUR COASTLINE
Lifestyle, Nature & NurtureAs with the dolphins, this time of year we are all oohing and aahing when sighting whales along our coastline, especially when baby whales accompany their mothers. In the Mossel Bay area, the whales normally seen are the Humpback, the Southern…

Praat-Praat deur die lewe
LifestyleDaar is ’n Sweedse spreekwoord wat lui: “Shared joy is a double joy. Shared sorrow is half a sorrow.”
Om positiewe ervarings met ander mense te deel, verbeter ons gevoel van inklusiwiteit, geborgenheid en sin vir betekenis. Verder verhoog…