Good reads

GAAN DIT NET OOR KARRE?
Events & EntertainmentDie reuk van warm metaal vanaf die oudste Mercedes op die Ou Motorskou in George wat reg voor my staan vir die verbyrit. Van tweeslag-olie as die DKW’s wegtrek met hul kenmerkende rokende uitlaatpype. ’n V8 wat goedgunstelik deur die eienaar…

10 FOODS THAT FUEL “DOPAMINE”, THE HAPPY HORMONE, NATURALLY
FoodWhat you eat can have a significant impact on your happiness and health. Food not only promotes physical well-being, but it can also improve your mental health. Including certain vegetarian food in your diet may help boost your mood. Here are…

GREENHAVEN: RURAL AREA OF DREAMERS AND OVERACHIEVERS
WelfareWelcome to Greenhaven (including Wolwedans and Greenfields), a rural area situated in Great Brak River. In Afrikaans we are what we call an “agtergeblewene dorpie”, which directly translates to “town that is left behind”. In that sense,…

ANTON SMIT-BEELDE IN GROOT-BRAKRIVIER
NewsDie alombekende Anton Smit-beelde in Groot-Brakrivier is onlangs gerestoureer en opgeknap deur ’n span deskundiges van Anton Smit se Kaapstad-ateljee. Die span het stil-stil die dorp binnegekom en aan die beelde begin werk, op eie onkoste.…

’N ROEIKLUB VIR GROOT-BRAKRIVIER
Lifestyle, Nature & NurtureGroot-Brakrivier is geseënd met een van die mooiste riviervalleie, maar dit is totaal onderbenut. As dit sensitief hanteer word, kan die rivier tot groot voordeel van inwoners en besoekers benut word. Daar is talle enkellopende mense in die…

STAPROETES TE KIES EN TE KEUR!
Latest News, Nature & NurtureDie Tuinroete, met sy matige warm somers en gematigde tot verfrissend koel winters, is een van die gewildste bestemmings in die land. Dit is ook besonder gewild onder stappers omdat daar so ’n groot verskeidenheid staproetes in die gebied…

UNIVERSITY OF THE THIRD AGE
Lifestyle’n Nuwe organisasie vir afgetredenes en semi-afgetredenes, U3A (University of the Third Age) Glentana tot Dana, het in Julie 2023 in die groter Mosselbaai begin. Die afskop het saamgeval met ’n praatjie oor walvisse deur Nico Booysen, navorser…

VANDAG IS NIE JOU OUDAG NIE!
LifestyleFebruarie 2024 se The Post was uitstekend. Ek hoop almal in ons omgewing wat bevoorreg is om hierdie tydskrif “gratis en verniet” soos my ouma sou sê, te ontvang, sien dit met dankbaarheid raak. Iemand skenk hulle tyd en energie en vaardighede…

FUN AT THE GREAT BRAK YOUTH CAFÉ!
Events & EntertainmentDecembers are a lot of fun at the Youth Café, with the holiday season and summer always bringing lots of joy to staff and visitors alike.
As always, we had a well-planned holiday program, with plenty of participants and fun activities. More…

IT’S KHULA TO CLEAN UP TOGETHER
Nature & NurtureThe It’s Khula to Clean Up team of the aQuellé brand joined the Mossel Bay Municipality
late last year to demonstrate their commitment to creating a healthy and
sustainable community. Hopefully, they will also come and help the Great…

USING GRATITUDE FOR HEALING
LifestyleWhile the Age Wave study shows the remarkable freeing and opening many of us feel as we age, we still have to grapple with difficulties beyond our control, including upsetting and tragic developments. We’ve all experienced myriad personal…

WIE NIE VRA NIE …
Lifestyle, Welfare“Wie nie vra nie, kry nie.” Dit klink baie logies, want hoe gaan iemand weet dat jy iets nodig het as jy nie vra nie? Dít is egter presies die punt – ons vra nie, en daarom kán ander nie weet nie, en sal ons nie kry nie. Hierdie kort,…

EASY WAYS TO BE MINDFUL (THAT AREN’T MEDITATION)
Lifestyle, Welfare
With the deluge of endless alerts, to-do lists, and bingewatching TV, it can be hard to tame the thoughts. But not think about anything? It can be quite a challenge.
WAYS TO BE MINDFUL THAT ARE LIKE MEDITATION
Mindfulness may…

HEALTH BENEFITS OF LIVING BY THE SEA
Lifestyle, Nature & Nurture
We love the feeling of warm sand touching our skin. The energy, the fun, and all the memories we create around the sea. The ocean has a direct connection to our souls and makes us happy, and those are some of the health benefits of living…

LIGHTS AND LANTERNS 2023
Events & EntertainmentWat 'n wonderlike opkoms was daar nie by die sewende Lights & Lanterns wat op 20 Desember 2023 plaasgevind het nie! 'n Heerlike aand onder die sterre, met mense wat piekniek gehou en tyd saam met vriende en geliefdes deurgebring het. Die…

WAT GAAN JY ANDERS DOEN VIR JOUSELF HIERDIE JAAR?
LifestyleSo met die een voet nog op die strand en die ander in die realiteit van ’n werkskedule wat roep om aandag is ek bewus 2024 is hier, alhoewel ek reeds verlede jaar vir my ’n “old school”-dagboek aangeskaf het. Ek hou van voel en vat,…

HANTEER WHATSAPP-GROEPE MET RESPEK!
LifestyleWhatsApp-groepe in belang van die gemeenskap is noodsaaklik vir koördinering, maar om dit sinvol te laat werk, is die samewerking van elkeen op die groep allerbelangrik. Wat ek op sommige platforms sien, is teleurstellend en dikwels skrikwekkend.…

THE PERPLEXITY OF PREFERENCE
Nature & NurtureWhen one considers the growing feral geese and/or rabbit population in Great Brak River, one generally falls into one of three camps. Those who are for, those who are concerned about their impact on the environment and those who genuinely couldn’t…

WHERE DID RUDOLPH THE RED-NOSED REINDEER COME FROM?
LifestyleFor many people, Christmas will forever be associated with the television specials they watched as children, and there may be no better-loved program than Rudolph the Red-Nosed Reindeer. The original broadcast of this Rankin/Bass stop-motion…

CELEBRATING FESTIVE SUSTAINABLY
LifestyleAs the holiday season approaches, many of us eagerly anticipate the joyous festivities and the spirit of giving. However, this December, let’s embark on a journey to celebrate in a way that not only warms our hearts but also nurtures our local…